# Die adjunk-minister van Gesondheid, Joe Phaahla, gaan ‘n oorsigbesoek aan die Olievenhoutbosch-kliniek by Pretoria bring. Dit is deel van die departement se program om die voorsiening van gesondheidsorg regoor die land te verbeter sowel as proaktiewe en reaktiewe maatreël. Die departement se woordvoerder, Foster Mohale, sê Phaahla se besoek volg op kommer van gemeenskapslede oor uitdagings wat noodsaaklike gesondheidstelsels kan raak:
Adjunk-minister Phaahla gaan Olievenhoutbosch-kliniek besoek [KLANK]
ENG ForsteronClinic