# Die adjunkminister van Polisie, Cassel Mathale, het onthul dat adjunkministers in die Ministerie van Polisie tans geen gedelegeerde verantwoordelikhede het nie. Mathale het aan die parlementêre ad hoc-komitee erken hy is al vir meer as ‘n jaar in die pos sonder enige spesifieke take, maar dring aan hy en sy kollegas is nie ledig nie. Hy sê die span werk steeds gesamentlik aan polisie-operasies, insluitend herstruktureringsinisiatiewe en die voortgesette fase twee van Operasie Shanela:
Adjunk-minister onthul Polisie-adjunkministers het geen gedefinieerde verantwoordelikhede nie [KLANK]
ENG-MathaleOnRole