# Die adjunk-minister van Water en Sanitasie, David Mahlobo, sê groot vordering is gemaak met die projek om die Clanwilliamdam in die Wes-Kaap se wal hoër te maak. By voltooiing sal die wal 13 meter hoër wees en die dam se inhoudsvermoë met 82-miljoen kubieke meter water verhoog. Mahlobo sê die strategiese infrastruktuurontwikkelingsprojek is gerig op watersekuriteit en om te voldoen aan veiligheidsvereistes vir die dam:
Adjunk-minister Mahlobo prys vordering met Clanwilliamdam [KLANK]
ENG MahloboONClanwilliamDam