Skip to content

Adams stem in om môre by ‘n polisiestasie aan te meld [KLANK]

# Die leier van die National Coloured Congress, Fadiel Adams, sê hy sal homself môre teen sy sin by ‘n polisiestasie aanmeld. Dit volg nadat die polisie se taakspan vir politieke moorde hom beveel het om homself oor te gee na ‘n lasbrief vir sy inhegtenisneming. Dit hou verband met die ondersoek na die moord op ‘n ANC-raadslid van die Umzimkhulu-munisipaliteit, Sindiso Magaqa, in 2017. Adams het aan eNCA gesê dis intimidasie:

ENG-AdamsOnPolice