# Die leier van die National Coloured Congress, Fadiel Adams, het staatsadvokaat Drushantha Ramsamy van die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie daarvan beskuldig dat sy vir die Madlanga-kommissie oor hom gelieg het. In getuienis voor die kommissie het Adams beweer Ramsamy se weergawe van hul vergadering is onakkuraat. Hy het gevra ‘n opname van die vergadering moet gedagvaar en gespeel word. Hy sê die opname sal sy weergawe ondersteun en verduidelik wat bespreek is:
Adams beskuldig IDAC-advokaat Ramsamy sy het vir Madlanga-kommissie gelieg [KLANK]
ENG-AdamsOnRamsamy