# Die parlementêre ad hoc-komitee wat korrupsie in die strafregstelsel ondersoek, het aan die speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, geskryf en nog uitstel gevra. Hierdie versoek kom terwyl die komitee besig is om sy voorlopige verslag saam stel, wat vandag ingedien moes word. Didiza het die komitee reeds vyf keer uitstel gegee. Die komiteevoorsitter, Soviet Lekganyane, sê daar is steeds te veel werk om te doen:
Ad hoc-komitee vra Nasionale Vergadering sesde keer vir uitstel [KLANK]
ENG LekganyaneOnWork