# Die getuienisleier van die parlementêre Ad Hoc-komitee, Norman Arendse, sê verskeie openbare voorleggings is ontvang voor die aanhoor van getuienis deur die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi. Hy het beweer daar is politieke inmenging in die regstelsel en misdaadvoorkoming. Arendse het aan die komitee gesê die Intelligensie-inspekteur-generaal het eers leiding van die gesamentlike staande komitee versoek voordat hy met die ad hoc-komitee vergader het:
Ad Hoc-komitee se getuienisleiers is vol vertroue om Mkhwanazi-ondersoek te begin [KLANK]
ENG-ArendseOnCommittee