Skip to content

Activists and Citizens Forum wil hê Julius Malema moet voor die Madlanga-kommissie verskyn [KLANK]

# Activists and Citizens Forum will hê die EFF se leier, Julius Malema, moet voor die Madlanga-kommissie verskyn. Getuienisleiers het gister ‘n reeks WhatsApp-boodskappe onthul wat volgens hulle aandui hy is as tussenganger gebruik tussen die omstrede Misdaadintelligensie-offisier Feroz Khan en die tabak-sakeman Mohammed Sayed. Dennis Bloem van die forum sê die beste manier waarop Malema die bewerings kan weerlê, is om vrae te beantwoord voor die kommissie:

ENG BloemOnMalema