# Die Activists and Citizens Forum sê die land het nog nooit die vlak van korrupsie en werkloosheid ervaar soos tans onder president Cyril Ramaphosa se administrasie nie. Die Nasionale Teenkorrupsie-adviesraad sê institusionele hervorming is nodig is om antwoorde te vind vir die tekortkominge in praktyke en stelsels wat korrupsie in staat gestel het om te floreer. Dennis Bloem van die forum sê die vlakke van korrupsie het selfs tydens die staatskaping-periode onder voormalige president Jacob Zuma nie dié krisisvlak bereik nie:
Activists and Citizens Forum sê korrupsie en werkloosheid neem toe onder Ramaphosa se leierskap [KLANK]
ENG DennisonRamaphosa