# ActionSA het sy beste wense oorgedra aan elke leerder wat die 2025 Nasionale Senior Sertifikaat-matriekeksamen skryf. Die party sê dit is die hoogtepunt ná twaalf-jaar van harde werk, dissipline en deursettingsvermoë. ActionSA se woordvoerder, Zwelithini Mtshali, sê onderwys bly een van die kragtigste instrumente om lewens te verander, en is die hoeksteen waarop drome gebou en ‘n toekoms verseker word:
ActionSA wens klas van 2025 alles van die beste toe vir hul matriek-eindeksamen [KLANK]
ENG ZwelithinionExaminations