Skip to content

ActionSA-vroueforum in Gauteng sê kinders moet teen mishandeling beskerm word [KLANK]

# ActionSA se Vroue-forum in Gauteng sê hulle is geskok nadat nog ʼn minderjarige verkrag is. Die 11-jarige kind van die Majazana-plakkerskamp in Johannesburg is tans in die hospitaal en word vir talle seksueel oordraagbare siektes behandel. Modi Mashaba van ActionSA sê hulle hou by die standpunt dat dit nie net ʼn ma of voogde se verantwoordelikheid is om ʼn kind groot te maak nie, maar die hele samelewing s’n:

ENG ModionProtectChildren