# ActionSA sê die Parlement moet optree om staatswerkers se pensioene teen korrupsie te beskerm. Die party het die Parlement se staande komitee oor Openbare Rekeninge versoek om die leierskap van die Agentskap vir die Administrasie van Regeringspensioene en die minister van Finansies, Enoch Godongwana, te ontbied ná berigte rakende spookwerkers. Matthew George van ActionSA sê ‘n biometriese kontrak van 500-miljoen-rand is toegeken aan ‘n maatskappy sonder direkteure, en byna 36-miljoen-rand is betaal vir opknappings by ‘n gebou wat nie bestaan nie:
ActionSA vra Parlement om werkers se pensioene teen korrupsie te beskerm [KLANK]
ENG GeorgeOnPensions