Skip to content

ActionSA vra Ekurhuleni-burgemeester om dissiplinêre proses teen Mkhwanazi dringend af te handel [KLANK]

# ActionSA doen ‘n beroep op burgemeester Nkosindiphile Xhakaza om die forensiese verslag oor die Ekurhuleni Metropolisiedepartement te finaliseer en die tugstappe teen die geskorste adjunkhoof van polisie, Julius Mkhwanazi, dringend af te handel. Tumelo Tshabalala van die party sê die herstel van integriteit in Ekurhuleni sal met die hervorming van die metropolisie begin. Hy sê onlangse bewerings en arrestasies binne die diens bevestig wat inwoners herhaaldelik geopper het:

ENG TshabalalaONMkhwanazi