Skip to content

ActionSA vra Cogta-LUR om in te gryp by KwaDukuza-bestuur se verval [KLANK]

# ActionSA in KwaZulu-Natal het die LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Thulasizwe Buthelezi, gevra om dringend in te gryp by die voortslepende verval in bestuur en oorsig by die KwaDukuza-munisipaliteit. Die munisipaliteit gaan gebuk onder berigte van onbestendigheid en moontlike ineenstorting sedert die ANC Lindile Nhaca in September 2024 deur ’n mosie van wantroue as burgemeester verwyder het. ActionSA-woordvoerder, Halalisani Ndlovu, sê die hoofoorsaak van hul kommer is die ineenstorting van die komitee vir Finansiële en Plaaslike Openbare Administrasie en Menslike Hulpbronne:

ENG HalalisanionKwaDukuza