Skip to content

ActionSA verwerp Speaker se beperking op toegang van komitee tot geklassifiseerde inligting [KLANK]

# ActionSA verwelkom die aanvaarding van die verwysingsraamwerk vir die ad hoc-komitee wat ondersoek instel na die polisie-korrupsie bewerings van die Kwa-Zulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi. Die party maak egter sterk beswaar teen die speaker se nuwe protokol wat toegang tot geklassifiseerde inligting vir alternatiewe lede beperk. Matthew George van ActionSA sê dit ondermyn demokratiese toesig en hy gaan amptelik by die Parlement beswaar aanteken om die beperking te verwyder. Hy dring aan op volle deelname om aanspreeklikheid en behoorlike verteenwoordiging in die werk van die komitee te handhaaf:

ENG-GeorgeOnSpeaker