Skip to content

ActionSA verwerp Ramaphosa se poging tot regstappe om aanspreeklikheid te vermy [KLANK]

# ActionSA verwerp president Cyril Ramaphosa se dringende hofaansoek teen die voortsetting van die werk van die parlementêre ampsklagproseskomitee. Hy het die Wes-Kaapse Hooggeregshof gevra om die proses te stuit hangende ‘n regshersiening van die Artikel 89-paneelverslag. ActionSA se woordvoerder, Lerato Ngobeni, sê die Parlement se grondwetlike verantwoordelikheid kan nie onbepaald opgeskort word met regstappe nie:

ENG NgobeniOnRamaphosa