Skip to content

ActionSA verwerp onbehoorlike inroep van getuies deur Parlement se Ad Hoc komitee [KLANK]

# ActionSA sê hulle is uiters verontwaardig dat lede van die Parlement se Ad Hoc-komitee deur die media moes verneem dat getuies onbehoorlik geroep is om voor die komitee te verskyn. Die komitee se taak is om die bewerings van die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, oor korrupsie in die strafregstelsel te ondersoek. Matthew George van ActionSA sê die opdrag bepaal dat alle lede van die komitee, nie net die voorsitter nie, die volgorde en verskyning van getuies moet bepaal:

ENG GeorgeOnWitnesses