Skip to content

ActionSA verwerp die DA se ongegronde bewerings van kragonderbrekings in Tshwane [KLANK]

# ActionSA sê hy verwerp die gewese DA-burgemeester van Tshwane, Cilliers Brink, se poging om die skuld vir die jongste kragonderbrekings valslik op die metro se begrotingsbesnoeiings te pak. Tshepiso Modiba van ActionSA sê Brink se verdraaiings neem nie die reusestappe in aanmerking nie wat ingestel word om toe te sien dat inwoners op die energie- en elektrisiteitsdienste kan staatmaak. Hy sê die veelparty-koalisie is vasberade om die raad se aanvaarde Energie-regrukplan te laat slaag.

ENG TshepisoonPowerOutages