Skip to content

ActionSA verwelkom voorlopige skorsing van Tshwane se finasiële hoof Gareth Mnisi [KLANK]

# ActionSA het die Stad Tshwane se besluit om die beleërde finansiële hoof Gareth Mnisi onmiddellik voorlopig te skors, verwelkom. Mnisi is by die Madlanga-kommissie betrek vir samespanning met ander senior amptenare van die metro om die toekenning van tenders te manipuleer. Henriette Frohlich van ActionSA sê Mnisi se skorsing is nodig om die integriteit van die voortgesette ondersoek na beweerde wangedrag en tenderbedrog te beskerm:

ENG FrohlichONSuspension