Skip to content

ActionSA verwelkom voorgestelde verandering aan kwalifiseringskriteria vir hulpverligtingstoelaag [KLANK]

# ActionSA verwelkom die voorgestelde veranderings aan die kwalifiseringskriteria vir aansoekers vir die Maatskaplike Hulpverligtingstoelae. Die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling stel veranderings voor aan die Wet op Maatskaplike Ondersteuning wat insluit die verwydering van die vrae oor inkomste in die aansoekvorm. Emma More van ActionSA sê talle mense wat dit verdien word op onbillike wyse uitgesluit vanweë een of ander finansiële ondersteuning, insluitend van familielede en vriende:

ENG EmmaonGrants