# ActionSA in Tshwane verwelkom die metro se vordering om politieke oorsig en prosesse te versterk om seker te maak probleme wat die Ouditeur-Generaal uitgelig het, word aangespreek. Die metro het ondersoeke na 11,7-miljard-rand van ʼn aanvanklike 13-miljard-rand se onregmatige, vrugtelose en verkwistende uitgawes voltooi. ActionSA-woordvoerder Henriette Frohlich sê hoewel Tshwane se beheeromgewing swak bly, begin ingrypings vrugte afwerp:
ActionSA verwelkom Tshwane se vordering om ouditbevindings na te spoor en te hanteer [KLANK]
ENG HenrietteonAuditFindings