# ActionSA het die Stad Tshwane se Departement van Ekonomiese Ontwikkeling en Ruimtelike Beplanning se Eerste Kwartaal Prestasieverslag vir die 2025/2026 boekjaar verwelkom. Die party sê ‘n totaal van 435 begunstigdes is opgelei in sektorvaardigheidsontwikkelingsprogramme. Henriette Frohlich van ActionSA sê inkomste wat deur boubeheer en wetstoepassing ingesamel is, was 12-miljoen-rand in plaas van die geteikende 10-miljoen-rand:
ActionSA verwelkom Tshwane Ekonomiese Ontwikkeling se prestasieverslag vir eerste kwartaal [KLANK]
ENG HenrietteonPerformance