Skip to content

ActionSA verwelkom Openbare Beskermer se ondersoek na KZN Jeugfonds van R100-miljoen [KLANK]

# ActionSA verwelkom die Openbare Beskermer se ondersoek na die KwaZulu-Natalse Jeugbemagtigingsfonds van 100-miljoen-rand. Die ondersoek volg nadat ActionSA gekla het oor onreëlmatighede, bedreigings en politieke inmenging oor die manier waarop fondse toegeken word. Die party se woordvoerder, Zwakele Mncwango, hoop die ondersoek sal alle misbruik van openbare hulpbronne blootlê en verseker jongmense in die provinsie kan op ‘n regverdige en deursigtige manier by die program baatvind:

ENG MncwangoOnYouthFund