Skip to content

ActionSA verwelkom Kunene-skorsing en dring aan op vinnige vervanging [KLANK]

# Die streeksekretaris van ActionSA in Johannesburg, Lebo Mokoka, het die Patriotic Alliance se skorsing van adjunkpresident Kenny Kunene en sy bedanking as burgemeesterskomiteelid vir Vervoer verwelkom. Dit volg op ‘n ondersoek na Kunene se bande met die sakeman ‘KT’ Molefe, wat beskuldig word van die moord op DJ Sumbody. In ‘n onderhoud met Newzroom Afrika het Mokoka die burgemeester, Dada Morero, versoek om die vakature vinnig te vul om dienslewering te handhaaf. Sy sê Kunene sal nie gemis word nie want sy bydraes het nie meetbare resultate opgelewer nie:

ENG-MokokaOnKunene