# ActionSA sê alhoewel die grondwetlike ruimte vir politieke deelname belangrik bly, is die groeiende teenwoordigheid van onaktiewe en informele partye met reg kommerwekkend vir kiesersekerheid en munisipale bestendigheid. Daar is tans meer as 500 politieke partye by die Verkiesingskommissie geregistreer met meer as 60 nuwe registrasies sedert die 2024-verkiesing. Boitumelo Molefe van ActionSA sê hulle verwelkom die kommissie se kennisgewings om onaktiewe partye en die wat nie voldoen nie, te deregistreer, aangesien dit kiesersbelange beskerm: