Skip to content

ActionSA veroordeel Stad Kaapstad se besluit om repatriasie van migrante te befonds [KLANK]

# ActionSA het die Stad Kaapstad se besluit om munisipale fondse te gebruik om met die repatriasie van ongedokumenteerde migrante te help, skerp veroordeel. Die party sê dit volg slegs dae nadat ‘n ontstellende 48-persent verhoging in die pryse MyCiTi se buskaartjies nog meer druk op inwoners se lewenskoste geplaas het. Dereleen James van ActionSA sê die befondsing van vervoer van ongedokumenteerde migrante is die plig binne die mandaat en finansiële verantwoordelikheid van die nasionale regering. Sy sê dit laat ernstige vrae ontstaan oor die metro se bestedingsprioriteite:

ENG JamesONRepatriation