Skip to content

ActionSA veroordeel onverantwoordelike bestuur in Gautengse skole [KLANK]

# ActionSA sê hy is geskok deur die onthulling dat die Gautengse Onderwysdepartement skuldlaste aan skole oordra. Baie geen-fooi-skole in die provinsie se elektrisiteit en water kan moontlik afgesny word. Dit volg nadat die departement skielik sy besluit van 2024 om nutsdiens-rekeninge te betaal, teruggetrek het. ActionSA-woordvoerder John Moodey sê dit laat gemeenskappe wat reeds sukkel met meer as 300-miljoen-rand se skuld:

ENG JohnonSchools