# ActionSA in Gauteng veroordeel wat hy noem die Merafong-munisipaliteit se volgehoue versuim om betekenisvolle, langtermynoplossings in te stel vir voortslepende diensleweringsprobleme. Die party sê terwyl die sinkgatprobleem met reg openbare aandag getrek het, word die groter ineenstorting van infrastruktuur in Merafong as onbelangrik afgemaak en verwaarloos. ActionSA se woordvoerder, Vusi Mcunana, sê al die hooftoegangsroetes in en uit die munisipaliteit is vol gevaarlike slaggate:
ActionSA veroordeel Merafong-munisipaliteit se versuim om diensleweringskwessies te hanteer [KLANK]
ENG VusionMerafong