# ActionSA sê die Gautengse LUR vir Menslike Nedersettings, Tasneem Motara, het misluk om sindikate teen te werk wat GOP-huise in die provinsie kaap. Die party beweer moniteringstelsels is ondoeltreffend en die afdwinging teen onwettige verkope van GOP-huise swak bly, wat kwesbare begunstigdes blootstel. Emma More van ActionSA vra fisiese behuisingsoudits en sterker optrede om onwettige besettings te stop en gesubsidieerde behuising te beskerm:
ActionSA veroordeel Gautengse LUR oor mislukkings met GOP-behuising [KLANK]
ENG MoreOnHousingFailures