# ActionSA in Johannesburg veroordeel die dreigemente teen ʼn Suid-Afrikaanse sakevrou wat ʼn spazawinkel langs ʼn Pakistani se winkel in Dobsonville, Soweto, bedryf. Sy is gister tydens ʼn gereelde broodaflewering deur die buitelandse winkeleienaar gedreig om haar bedrywighede te staak of die gevolge te dra. Lebo Mokoka van ActionSA sê hulle het versoek dat die betrokke owerhede seker maak die winkel in buitelandse besit voldoen aan regs-, gesondheids- en omgewingsvereistes:
ActionSA veroordeel dreigemente teen Soweto-spazawinkel [KLANK]
ENG MokokaOnSpazaShops