Skip to content

ActionSA veroordeel brandstigting by kantore van Binnelandse Sake in Germiston [KLANK]

# Lerato Ngobeni van ActionSA het die brandstigting by die kantoor van Binnelandse Sake in Germiston tydens ‘n uitsettingsprotesaskie veroordeel. Twee mense is gearresteer. Ngobeni het aan Newzroom Afrika gesê die uitsetting van vier-honderd-families van Pharoe Park was volgens die regte prosedure as gevolg van onwettige besetting en huurwanbetaling, en erfbelasting en belasting wat nie betaal is nie. ‘n Hofbevel is op 26 Junie toegestaan. Sy het beklemtoon dat inwoners hulle finansiële verpligtinge aan die munisipaliteit moet nakom:

ENG-NgobeniOnHomeAffairs