Skip to content

ActionSA verklaar oorlog teen politici se eksklusiewe mediese fonds [KLANK]

# ActionSA sê sy voorgestelde Wysigingswetsontwerp op Parlementêre en Provinsiale Mediese Fondse sal die vryheid van keuse vir politici herstel en verseker dat hulle dieselfde realiteite as burgers ervaar, insluitend afhanklikheid van openbare gesondheidsorg. Die party beplan om die wetsontwerp in die Parlement ter tafel te lê om die verpligte lidmaatskap van die eksklusiewe mediese fonds vir lede van die Parlement en regters te beëindig. Matthew George van ActionSA sê die stap sal billikheid, verantwoordbaarheid en aansporings bevorder om die openbare gesondheidsorgstelsel te verbeter:

ENG GeorgeOnScheme