# ActionSA het ʼn reeks byeenkomste gereël om die eerste herdenking van die regering van nasionale eenheid te vier. Dit bereik Dinsdag ʼn hoogtepunt met ʼn aanbieding van die party se assessering van die RNE se prestasie gemeet aan belangrike aanduiders uit die regering se eie verslaggewing en die beloftes wat hy aan landsburgers gemaak het. ActionSA se leier, Herman Mashaba, sê in die afwesigheid van ekonomiese hervorming het die RNE ʼn ekonomie met min groeivooruitsigte gelei:
ActionSA vergader met landsburgers in aanloop tot RNE se eerste herdenking [KLANK]
ENG HermanonEngages