Skip to content

ActionSA verdedig sy proporsionele verteenwoordigerlys te midde van DA se hofuitdaging [KLANK]

# ActionSA het die party se besluit verdedig om slegs een kandidaat op elke proporsionele verteenwoordigingslys in te dien vir die munisipaliteite waar hy aan die plaaslikeregeringsverkiesing deelneem. Dit volg nadat die DA ‘n regsgeding by die Verkiesingshof aanhangig gemaak het teen ActionSA, die EFF, die MK-party en die GOOD-party, waarin hulle beskuldig word dat hulle doelbewus kandidate vir kiesers wegsteek. Michael Beaumont van ActionSA sê die DA hy probeer die howe vir sy eie agenda gebruik:

ENG BeaumontOnCourtCase