Skip to content

ActionSA stuur inisiatief van stapel vir betekenisvolle ekonomiese transformasie in die land [KLANK]

# ActionSA sê hy stuur vandag sy waagmoedige inisiatief van stapel om Suid-Afrika se ekonomiese transformasie-agenda te herskik tot werklike en blywende regstelling. Die partyleier Herman Mashaba lei die bekendstelling by die Apartheidsmuseum in Ormonde, suid van Johannesburg. Die party se woordvoerder, Matthew George, sê na 31 jaar van demokrasie, is die belofte van betekenisvolle verandering steeds onvervuld vir baie voorheen benadeelde gemeenskappe:

ENG MatthewonInitiative