Skip to content

ActionSA staan ANC se poging teen om Tshwane se stadsbestuurder te verwyder [KLANK]

# ActionSA sê hulle sal nie die ANC se poging steun om Tshwane se stadsbestuurder, Johan Mettler, te verwyder nie, en waarsku dit sal onnodige onbestendigheid veroorsaak. Die ANC in die metro beweer daar is teenstrydighede met sy aanstelling. ActionSA se nasionale voorsitter, Michael Beaumont, sê hulle glo in die skeiding tussen politieke en administratiewe kwessies in regering:

ENG BeaumontonMayor