Skip to content

ActionSA sien homself as alternatief vir mislukte regering voor verkiesing [KLANK]

#ActionSA verwelkom die aankondiging dat die plaaslike regeringsverkiesing op 4 November gehou sal word. Volgens die party is baie munisipaliteite in ‘n krisis, met wydverspreide diensleweringsmislukkings, swak finansiële bestuur en ‘n gebrek aan aanspreeklikheid. Michael Beaumont van ActionSA sê die party is gereed om reg te maak wat deur ander gebreek is en belowe om sterk burgemeesters- en wykskandidate aan te wys wat op gemeenskapsbehoeftes sal fokus:

ENG BeaumontOnReadiness