# ActionSA verwelkom die skuldigbevinding van interne rolspelers betrokke by renosterstropery in die Krugerwildtuin en noem dit ‘n deurbraak in die bekamping van georganiseerde wildstropery. Woordvoerder Alan Beesley sê egter die vertraging van vier jaar weerspieël swak staatsvermoë wat stropernetwerke toelaat om te floreer. Hy sê natuurmisdaad word verbind met groter transnasionale sindikate en bepleit strenger wetstoepassing, grensbeheer en strawwe om bioverskeidenheid te beskerm:
ActionSA sê vertragings met skuldigbevindings vir renosterstropery ontbloot swakhede in omgewings-wetstoepassing [KLANK]
ENG BeesleyOnPoaching