Skip to content

ActionSA sê swak lewensomstandighede by Shalazile plakkerskamp duur voort [KLANK]

# ActionSA in Johannesburg het kommer uitgespreek oor die swak lewensomstandighede van inwoners van die Shalazi Informele Nedersetting in Denver. Die nedersetting is gestig as ‘n tydelike skuiling vir oorlewendes van die brand in die Usindiso-gebou in Augustus 2023 waartydens 70 mense in die middestad dood is. Omogolo Taunyane van ActionSA sê die party het ‘n toesigbesoek aan die plakkerskamp afgelê om die feite te bepaal oor bewerings dat City Power ‘n kontrakteur 121-miljoen-rand betaal het vir werk van elf-miljoen-rand:

ENG TaunyaneONShalazile