# ActionSA sê Suid-Afrika worstel met ‘n immigrasiekrisis wat buite beheer raak. Lerato Ngobeni van die party sê die land het ‘n grens vol gate, ‘n Departement van Binnelandse Sake wat ineenstort en ‘n regering wat die politieke wil verloor het om op te tree. Sy sê ActionSA het lankal gewaarsku dat onbeheerde en ongedokumenteerde immigrasie wetteloosheid aanwakker, openbare dienste oorweldig en toenemende spanning in gemeenskappe veroorsaak:
ActionSA sê Suid-Afrika staar ‘n immigrasiekrisis in die gesig [KLANK]
ENG LeratoonImmigrationCrisis