# ActionSA in Johannesburg sê dis kommerwekkend dat skuldeisers en kontrakteurs in die metro vir lang tye nie betaal word nie, want dit belemmer dienslewering. Die metro se teiken is om diensverskaffers binne 30 dae te betaal, maar sommige rekeninge is meer as 365 dae uitstaande. Mpumi Edward van ActionSA sê die metro moet veral aandag gee aan City Power en Pikitup-kontrakteurs omdat hulle onder dié is wat heeltemal te lank vir hul betaling wag:
ActionSA sê Stad Johannesburg moet diensverskaffers betyds betaal [KLANK]
ENG MpumionServiceProviders