# ActionSA sê hy gaan die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologie, Solly Malatsi, skriftelik versoek om dringend by die Staatsnligtingstegnologie-agentskap in te gryp om die leierskap en bestuur bestendig te maak. Alan Beesley van die party sê die onlangse verslag van die Ouditeur-generaal aan die Parlement se staande komitee oor Openbare Rekeninge skilder ‘n donker prentjie van SITA se vertoning. Hy sê in plaas van die vergemakliking van dienslewering, is die agentskap besig om dit te ondermyn:
ActionSA sê Staatsinligtingstegnologie-agentskap het dringend ingryping nodig [KLANK]
ENG AlanonSITA