Skip to content

ActionSA sê Parlement se toesigproses kan nie in gevaar verkeer omdat sleutelgetuies weier om te verskyn nie [KLANK]

# ActionSA sê die integriteit van die Parlement se toesigproses kan nie in gedrang kom weens belangrike getuies se weiering om te verskyn nie, veral nie diegene met uitvoerende gesag oor instellings wat ondersoek word nie. Die party steun die staande komitee oor Openbare Rekeninge se besluit om die verskyning van die voormalige uitvoerende hoof van die Padongelukkefonds, Collins Letsoalo, te verseker in sy voortgesette ondersoek. Matthew George van ActionSA sê dis noodsaaklik om uit te vind hoekom openbare fondse misbruik is:

ENG MatthewonSubpoena