Skip to content

ActionSA sê Padongelukkefonds se gewese uitvoerende raad moet aangekla oor laste [KLANK]

# ActionSA sê hy is bekommerd dat die Padongelukkefonds heeltemal bankrot is met onopgetekende laste van meer as 500-miljard-rand. Dis byna ʼn vyfde van die nasionale regering se totale jaarlikse begroting. ActionSA se woordvoerder, Matthew George, sê laste wat nie aangeteken is nie, is een van die ernstigste finansiële wanvoorstellings by enige staatsinstelling in demokratiese Suid-Afrika. Hy sê die fonds se voormalige uitvoerende raadslede moet aangekla word van pligsversuim:

ENG MatthewonRAF