Skip to content

ActionSA sê Padongelukkefonds-krisis bedreig belastingbetalers en land se finansies [KLANK]

# ActionSA verwelkom die besluit van die Parlementêre staande komitee oor Openbare Rekeninge om strafregtelike klagtes teen die voormalige uitvoerende hoof van die Padongelukkefonds, Collins Letsoalo, in te dien, omdat hy geweier het om voor die komitee te verskyn. Alan Beesley van die party sê die stap bevestig geen openbare amptenaar is bo die wet verhewe nie en die Parlement se toesighoudende bevoegdhede moet gerespekteer word. Beesley het bygevoeg die Padongelukkefonds het te kampe met ernstige bestuurs- en finansiële probleme wat ‘n bedreiging is vir sy vermoë om padongelukslagoffers te vergoed:

ENG BeesleyOnCrisis