Skip to content

ActionSA sê ’n DA-stem in die plaaslike verkiesing is ’n stem vir wanfunksionering [KLANK]

# ActionSA sê ʼn stem vir die DA in die 2026 plaaslike verkiesing is nie ʼn protesstem nie, maar een vir wanfunksionering, ineenstorting en politieke grootsheid. Woordvoerder Funzi Ngobeni sê Helen Zille het in 2014 gesê Suid-Afrikaners moenie stemme op klein partye mors nie, en ʼn dekade later sê sy steeds dieselfde. Ngobeni sê die idee dat die DA die slim stem is, is nie die ervaring van die mense wat hy wil oortuig nie:

ENG FunzionVotingDA