Skip to content

ActionSA sê minister en adjunkte bestee meer as R20-miljoen aan reise [KLANK]

# ActionSA sê die minister van Verdediging, Angie Motshekga, en haar adjunkte het ‘n verbysterende 20-miljoen-rand aan reise vermors sedert sy die amp begin beklee het. Hulle het na bestemmings soos Viëtnam, Kuba, Maleisië, Japan en Turkye gereis sonder enige regverdiging of voordeel vir die koste verbonde. Lerato Ngobeni van ActionSA sê van die skokkendste voorbeelde is die 4,9-miljoen-rand wat aan huurmotors bestee is, 5,5-miljoen-rand aan binnelandse reise en luukse verblyf wat meer as drie-miljoen-rand beloop het:

ENG LeratoonTravelAlone