Skip to content

ActionSA sê Manamela se aanstelling is nie ‘n diensrekord nie maar ‘n rekord van verval [KLANK]

# ActionSA sê president Cyril Ramaphosa se aanstelling van Buti Manamela as minister van Hoër Onderwys en Opleiding is nie iets om te vier nie. Die party sê Manamela is al sedert 2017 ‘n adjunkminister en is in die middel van die departement se agteruitgang. Malebo Kobe van ActionSA sê sy bevordering is ‘n verbeurde geleentheid om behoorlik huis skoon te maak. Sy voeg by dat ActionSA aanhoudend vra vir betekenisvolle hervormings om hierdie sektor om te keer:

ENG MaleboonManamela