Skip to content

ActionSA sê Konstitusionele Hof se beslissing ontbloot DA se versuim om ruimtelike skeiding reg te stel [KLANK]

# ActionSA sê die Konstitusionele Hof se beslissing teen die Wes-Kaapse regering en Stad Kaapstad bevestig die DA se versuim om goed-geleë, bekostigbare behuising te voorsien. Die hof het beslis die verkoop van die Tafelberg-skoolterrein was onwettig en albei regeringsfere het nie hul grondwetlike verpligting nagekom om voldoende behuising te voorsien nie. ActionSA se woordvoerder, Dereleen James, sê die ontwikkeling van goed-geleë behuising is nodig om ruimtelike geregtigheid te herstel:

AFR JamesONApartheid