Skip to content

ActionSA sê Kaapstad verdien meer as ‘n regering behep met openbare betrekkinge [KLANK]

# ActionSA sê die Stad Kaapstad se verlies aan sy skoon oudit-status wys hoe burgemeester Geordin Hill-Lewis die metro agteruit lei. Die Ouditeur-generaal, Tsakani Maluleke, het verklaar die metro het agteruitgegaan van sy vorige skoon oudit-status weens die nie-nakoming van verskaffingskettingbestuur- en verkrygingsooreenkomste. Dit het gelei het tot ‘n ongekwalifiseerde ouditmening met bevindings. Dereleen James van ActionSA sê Kaapstad verdien ‘n regering wat resultate lewer, openbare geld verantwoordelik bestee en verantwoordbaar aan alle inwoners bly:

AFR JamesONCleanAudit